+13

Lega-Sea Akkomodasie

  • Kapasiteit: 11 persone
    9 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Belman Street, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 790 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Lega-Sea Akkommodasie is 'n lieflike selfsorghuis in Glentana, Groot-Brakrivier. Dit bied 'n see-uitsig en is net 300 m vanaf die strand. Dit is ideaal vir 'n groot gesin.

Hierdie huis bied slaapplek aan 9 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed, 'n stapelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die sit- en eetarea het sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Daar is 'n lieflike houtdek met sitplek en braaigeriewe. Gaste kan die kuspaadjies verken en voëlkyk. Daar is restaurante en trekpleisters naby, soos Diaz Museum in Mosselbaai en die Kangogrotte in Oudtshoorn.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Brian B
Saam met lewensmaat
5.0
Location. Lega-Sea is a very large space comprising 4 bedrooms, a very large living area and kitchen. It also has a large balcony with ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Millie D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Pragtige uitsig en huis is lekker groot en gerieflik met alle. Baie lekker gebly. Pragtige uitsig en huis is lekker groot en gerief...
Sien meer
Okt 2025
Jan K
Saam met lewensmaat
5.0
Gasheer baie hulpvaardig en vriendelik. Verblyf uitstekend. Ons het baie lekker geslaap, gebraai en die uitsig is wonderlik. Ruim en skoon. Lekker sen...
Sien meer
Okt 2025
Debby V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful family stay! Great host, sea views and walking distance to the beach. We had an absolutely wonderful stay at Lega-Sea! The ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Ethan J
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, baie spasie en lekker. Ons het ons kuier baie geniet.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Belman Street, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lega-Sea Akkomodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 790
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 790
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 790
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
    9 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Belman Street, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a830ab63def24c273149e8f3185f1ca45162cf846d4e75f8282c8645e87934375e471d539b10c9879a0fbefba6559d6844c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag, vir 9 mense 16 5 1 5 2 Belman Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048534943986 22.315737646033
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang