8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Portia Shabangu Drive, 257A, Marula Avenue, Kruger Park Lodge, Reception, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Legend Safaris - Kruger Park Lodge 257A is in die bekroonde Kruger Park Lodge Gholflandgoed geleë en bied gerieflike verblyf in 'n privaat selfsorg-eenheid met 3 slaapkamers. Die landgoed is aan die oewer van die Sabierivier in Hazyview op 'n Gary Player-gholfbaan met 9 putjies geleë. Khutso Lapeng is slegs 10 km vanaf die Krugerwildtuin se Phabeni-hek.
Die eenheid het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n leef- en eetkamerarea. Daar is ook 'n buite-onthaalarea met 'n ingeboude braaiplek. Gratis skoonmaakdienste is daagliks beskikbaar. Die onderste verdieping het 2 slaapkamers wat elkeen met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die boonste solder-slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n TV in die leefarea.
Geriewe by Kruger Park Lodge Gholflandgoed sluit tennisbane, swembaddens, 'n restaurant en kroeg, asook 'n speelplek vir kinders in. Daar is ook trampoliens, minigholf en snoeker beskikbaar. Verskeie wandelpaaie is langs die rivier uitgelê en natuurliefhebbers kan die inwonende seekoei en verskeie voëlspesies vanaf 'n veilige seekoei-uitkykpunt dophou. Besienswaardighede soos God's Window en Pelgrimsrus is minder as 'n uur weg en dit sal gaste net bietjie meer as 'n uur neem om die Blyderivierspoort te bereik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Chevon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1 Portia Shabangu Drive, 257A, Marula Avenue, Kruger Park Lodge, Reception, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Legend Safaris - Kruger Park Lodge 257A het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Portia Shabangu Drive, 257A, Marula Avenue, Kruger Park Lodge, Reception, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang