+26
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

@Leisure Apartment 2

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
William V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Herinner my baie aan sentrale woonplekke in Hong Kong, Parys, Londen en Tokyo. As jy graag in 'n sentrale plek wil bly wat baie goed toegerus is, netjies en modern is, en vriendelike en maklike in- en uitformaliteite in plek het, is dit net die plek vir jou. As jy 'n stil, rustige, ruim en in 'n netjiese gebou rondom jou wil vertoef, gaan soek eerder 'n ander plek. Swak gebruik van spasie - selfs parkering is 'n challenge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

61 Plein Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA349c84483703afa9fb30c4ed017147965253516d4dabb6e40fbf1de345251d4eb928daf7efaf084c2e8a7f971c4de9597945?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 61 Plein Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937088301672 18.862368731283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang