@Leisure Guest Suite
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 53 Rokewood Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
@Leisure Gastesuite geleë in die pragtige Stellenbosch. Die eiendom is ideaal vir paartjies, gesinne of klein groepies wat op soek is na 'n gemaklike verblyf in 'n sentrale ligging naby al die besienswaardighede van die Wynlande.
Die huis het 2 slaapkamers, 1 met 'n koninggrootte bed en die ander met 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 badkamers, die eerste met 'n stort en 'n bad, en die tweede 'n gastetoilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, broodrooster en ketel in. Daar is ook 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV en WiFi. Gaste kan saam maaltye in die eetarea geniet, en die ruimte is ontwerp om langer verblyf gerieflik en aangenaam te maak.
Buite is daar 'n tafel met sitplek, 'n swembad en veilige parkering. Die eiendom is naby wynlandgoedere, restaurante, winkels en kulturele besienswaardighede in Stellenbosch, wat dit 'n goeie basis maak om die dorp en omliggende Wynlande te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 53 Rokewood Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
53 Rokewood Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang