Leisure Isle Apartment
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kensington Gardens 2, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Leisure Isle Apartment bied selfsorgverblyf op die gasheer se woonerf in Leisure Isle, Knysna. Die woonstel is die ideale plek vanwaar die dorp se geriewe en besienswaardighede besoek kan word.
Hierdie sonnige, ruim woonstel het slaapplek vir 2 tot 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskas, mikrogolf en 'n induksiestofie in die kombuisie.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n enkelbed vir 'n derde gas. Daar is ook 'n TV. Die woonstel bied toegang tot 'n sonnige terras waar gaste hulle oggendkoffie of skemerkelkies kan geniet. Gaste is welkom om die gratis WiFi en die braaigeriewe op die perseel te gebruik.
Daar is parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig. Die strand, Steenbokpark, en koffiewinkels is stapafstand van die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kensington Gardens 2, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Leisure Isle Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kensington Gardens 2, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom