+18
Gastehuis in Stirling

Leisure Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Anonieme gas
1 nag
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan G
1 nag
5.0
Mrt 2026

Ons verblyf was veilig en gemaklik. Ja, dit was baie netjies en die ligging was gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Heerlik gebly. Sal beslis aanbeveel. Die gasheer was so verwelkomend en behulpsaam, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
James Harvey
Leisure Lodge
Baie dankie vir die mooie review. Ons is jammer oor die TV-probleem, maar ons het dit gister reggemaak, en het nou DStv, Disney & Netflix opgelaai. Ons sien uit om jou weer te sien hier in Oos London. Beste groete, Leisure Lodge B&B Oos London.

Louise L
Kort verblyf
4.0
Nov 2025

Skoon en netjies. Baie nice, alles skoon en reg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Garth L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Friendly hosts. Clean and comfy room. Enjoyed my stay in a friendly, comfortable, and clean environment. Pool and outside area are nice and comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Ek het baie lekker gebly, skoon en netjies en die swembad is natuurlik 'n bonus. Uitstekende diens, baie gasvry en gaan die ekstra myl om jou as gas gelukkig en tevrede te hou. Baie dankie, julle is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.8
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Helena V
Kort verblyf
4.4
Okt 2022

Netjies en skoon, vriendelike en behulpsame gasvrou. Baie praktiese, netjiese en skoon plek. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Veilige parkeer plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
James Harvey
Leisure Lodge
Hi Helena, Many thanks for your very kind review and being such a quiet, considerable, and tidy guest. It was a pleasure accommodating you and we would welcome you back any time you return to East London. Best regards, Harvey and Linda. Leisure Lodge B&B East London.

Abrie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2020

Rustig en ontspannendl Akkommodasie was baie basies en ek het meer verwag. Maar in vergelyking met wat elders in Oos London beskikbaar is teen dieselfde prys is dit nog steeds waarde vir geld. Puik kliëntediens en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2020

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

James Harvey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Drake Road, Stirling, East London, 5241, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc295c965cab861c2b519a778032e4a49b42aae04b7e513ab3b5af461b36df9246182d3d6710260fb08f7bf2c96b1feebb36b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 1 Drake Road Stirling 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.991631892891 27.923931991402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang