Beskrywing
Die kamer het 'n slaaparea met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskassie, ketel, koffie- en teemaakgeriewe en 'n uitsig oor die swembad en lapa. Daar is ook lugversorging en 'n TV met plaaslike kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb op dat die perseel deur 24 uur-geslotekringtelevisie gemonitor word.
Veilige parkeerplek is langs die kamers agter 'n afstandbeheerde hek met 'n elektriese heining op die perseel beskikbaar.
Let asb. op dat ontbyt en aandete op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n yskassie, ketel, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook lugversorging en 'n TV met plaaslike kanale. Die kamer lei na die eetarea, swembad en stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb op dat die perseel deur 24 uur-geslotekringtelevisie gemonitor word.
Veilige parkeerplek is langs die kamers agter 'n afstandbeheerde hek met 'n elektriese heining op die perseel beskikbaar.
Let asb. op dat ontbyt en aandete op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n aparte toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook lugversorging en 'n TV met plaaslike kanale, asook 'n stoep met 'n vuurput, tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb op dat die perseel deur 24 uur-geslotekringtelevisie gemonitor word.
Veilige parkeerplek is langs die kamers agter 'n afstandbeheerde hek met 'n elektriese heining op die perseel beskikbaar.
Let asb. op dat ontbyt en aandete op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Drake Road, Stirling, East London, 5241, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang