+24

Lekkalê

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Paul Kruger Street, Robertson, 6805, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lekkalê is 'n lieflike en ruim selfsorgvakansiehuis wat in Robertson geleë is, met slaapplek vir tot 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, asook eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV, asook Netflix.

Die eiendom spog met 'n groot omheinde tuin en parkeerarea. DStv en WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n braai-area onder die groot koeltebome. Die gastehuis is sentraal geleë en naby skole, dokters en winkels. Die voorkant van die huis dien as 'n X-straalpraktyk, maar dit is heeltemal apart van die gastehuis.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Diana Z
Gesin met klein kinders
5.0
Die gasvrou is 'n ster! Sy gaan uit haar pad om haar gaste te akkommodeer! Beste blyplek ooit! Baie ruim.
Mrt 2024
Elsia F
Saam met vriende
5.0
Baie rustig en stil. Dit was baie aangenaam. Rustige, stille omgewing. Baie vriendelike ontvangs.
Mrt 2024
Tyronice F
Saam met lewensmaat
4.6
Peaceful. It was enjoyable; there were 2 spiders with no Doom to spray.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Karen S
Gesin met tieners
4.6
Gerieflik! Heerlik gekuier, dankie. Gasvrou baie vriendelik en plekkie baie netjies en goed ingerig. Net miskien vir die ander kamer ook 'n waaier in ...
Sien meer
Des 2024
Anne-marie R
4.2
Fantasties. Instruksies was duidelik en ek het verblyf geniet.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Annerie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 52 Paul Kruger Street, Robertson, 6805, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekkalê het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Paul Kruger Street, Robertson, 6805, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5269842728644dbe33a792148cd03c498cf38e68ade335992cf807eab67d5acda607e530fd90c80f0d3056e05f4402477026?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 52 Paul Kruger Street Robertson 6805 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.7997767 19.8860726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang