+11

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 182 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Paula S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike blyplek! Behalwe dat ons verblyf absoluut heerlik was, het Tannie Enna dit nog beter gemaak! Die huisie het alles wat mens nodig het vir kort sowel as lang verblyf. Die braai area is net so goed uitgerig, en die see uitsig is prentjie mooi! Die beddens slaap lekker sag en alles is mooi skoon. Ons kom enige tyd weer terug, maar sal hierdie keer nog langer bly. Hoogs aanbeveel van ons kant af. Dankie Tannie Enna!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig. Ideaal geleë. Netjies en skoon. Gerieflik en mooi gemeubileer. Goeie uitsig oor die see. Privaat en veilig. Geen huise voor jou nie. Stil straat. Goeie kommunikasie met vriendelike gasheer. Ons sal terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik! Ons het tuis gevoel. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janiel P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustig en ontspannend. Was lekker, stil, skoon, netjies en vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Dit was heerlik. Pragtige uitsig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lekker gekuier. Baie skoon en netjies en 'n baie hartlike en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons sal Lekke Ekke by al ons vriende aanbeveel. Lieflike verblyf! Ons het 'n feestelike verblyf by Lekke Ekke gehad. Ons gasvrou het ons vanaf die eerste oomblik welkom laat voel. Die huisvesting is so goed toegerus asof mens in jou eie huis is. Alles was perfek skoon en netjies met aankoms. Die meubels, toerusting, gordyne, bed en beddegoed is van 'n baie goeie gehalte. Ons het die lokaliteit baie aangenaam gevind - rustig en stil en slegs 'n hanetreetjie vanaf die hawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coburn S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Uitstekende plekkie. Ons het daar gebly vir drie dae. Die plek was pynlik netjies en die eienaars was baie gasvry en vriendelik. Sal definitief weer daar gaan bly. Dis baie goed geleë en naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Puik woonstel, wat netjies en volledig toegerus is. Gesellige en behulpsame eienaar. Een van die beste woonstelle wat ons nog gebruik het. Baie netjies, skoon en goed ingerig met meer as wat jy nodig het. Eienaar is 'n pragtige mens wat gesellig en baie hulpvaardig is. Beveel definitief aan vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rona J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties, skoon en netjies. Fantastiese plekkie. Werklik waarde vir geld. Super skoon en netjies en daar is alles wat jy nodig het. Oulike mense. Ons sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Enna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 182

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

24 Jasus Lalandi Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA155ee9ee6d586ee9730e46e52b446a238835b2dbc422e6573c6c4cecf44f0916d7675c992c685e73149448d53a43327c82b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 182 5 1 5 24 Jasus Lalandi Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.107100431045 18.304597307066
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang