+44
Selfsorg in Paternoster

LekkeBly Boutique Loft

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lizanne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie baie lekker gebly. Baie mooi en baie netjiese skoon plek. Baie lekker gebly. Pragtige plek en baie baie netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Aangename verblyf. Was baie lekker en stil, professionele diens. Klein probleem met slot vinnig opgelos. Naby strand en restaurante, gerieflik ingerig, moderne kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Clean, 5 min walk from the beach, lovely place, 100% satisfactory. Everything absolutely great, the only problem is the neighbour's kitchen window which looks directly into the entire living area. I would suggest a solid screen on the patio to block the view. Thanks for a lovely rest, all else 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Ontspannend & sentraal vir toegang tot die mooi see & om dorp te leer ken. Dit was absoluut ideaal vir 'n vinnige wegbreek vanuit die stad! Alles wat nodig is, was voorsien! Sien binnekort weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin Steytler S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik. Die verblyf en mense is wonderlik. Heerlike skoon plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
LekkeBly Boutique Loft
Baie dankie vir die puik resensie. Ons sal julle ook weer graag wil ontvang. Heerlike naweek vir julle.

Corlia K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Dit was werklik net 'n oornagverblyf en het voldoen aan alle behoeftes. Heerlik geslaap, baie dankie! Die parkering is moeilik - die kragboks in die parkering is die uitdaging.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anne Marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Sal weer daar kuier. Wat 'n verrassing! Tot die kleinste detail: 'n elektriese Kimber's. Wow.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lively walks on the beach and a comfy bed in a quiet neighbourhood. We had a really lovely time. Our hosts were very helpful and the loft was impeccably furnished with everything at our fingertips. A really special place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

We recharged our tired bodies and souls within a few days and will be back again. Comfortable bed with beautiful bedding. The silence is precious and beach walks invigorating. Friendly people in Paternoster.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Amazing, peaceful, clean. It was amazing, total privacy, clean, has all amenities, close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 166

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Korhaan Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkphGUqj5jP0Q92aVuugIVJSfC9e1Z0ijKDlihQbU9ww3EOdsIi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 17 Korhaan Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.807530223239 17.897727638483
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang