Lekker By Die See
7 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 7th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lekker By Die See is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Voëlklip, Hermanus, en bied slaapplek aan 7 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers, asook 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, terwyl die oorblywende slaapkamer 1 enkelbed het. Die tweede badkamer het 'n bad en die oorblywende badkamer het 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Daar is ook 'n enkelmotorhuis vir veilige parkeerplek en 'n buitebraai-area. Die huis is naby die middedorp met baie winkels, restaurante, kuierplekke en stalletjies. Daar is ook verskeie buitemuurse doendinge in die area en wynkelders om te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Bad
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 29 7th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 7th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang