Vat 'n Laggie
3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Van der Stel Street, Lambertsbaai, 8160, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vat 'n Laggie bied knus oornagverblyf in die kusdorp Lambertsbaai. Hierdie eenheid is die ideale keuse vir reisigers wat 'n gemaklike en gerieflike basis naby die strand soek.
Die kamer bied slaapplek vir tot 3 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed word voorsien, maar gaste word versoek om hul eie handdoeke saam te bring.
Die eenheid beskik oor verhit-en-eet geriewe, insluitend 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir diegene wat daarvan hou om buite te kook, is daar braaigeriewe buite beskikbaar, asook 'n buite-opwaskamer vir skottelgoedwas.
Veilige parkering op die perseel is beskikbaar vir gaste. Die eiendom is ideaal geleë binne maklike bereik van die strand en die dorp se bekende seekosrestaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 28 Van der Stel Street, Lambertsbaai, 8160, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Van der Stel Street, Lambertsbaai, 8160, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang