Vat 'n Laggie
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Van der Stel Street, Lambertsbaai, 8160, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vat 'n Laggie is die ideale oornagkamer in Lambersbaai en bied verblyf in 'n knus eenheid.
Dié kamer het slaapplek vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kamer het verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar en die eenheid is naby die strand. Buite braai geriewe en opwas bak vir skottelgoed.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 28 Van der Stel Street, Lambertsbaai, 8160, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Van der Stel Street, Lambertsbaai, 8160, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang