+22
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai

Lekker Leef Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Irvin E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Waarde vir geld. Skoon, gerieflik, veilig. Lekker leef, het alles wat jy nodig het vir 'n lekker kort verblyf. Alles was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy S
1 nag
5.0
Jun 2026

Very convenient and comfortable. The host was friendly and very helpful. I would strongly recommend the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse C
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Fantasties! Baie mooi stylvol gemeubileerd, baie spasie. Sal graag weer hier bly! Fantastiese plekkie! Baie mooi gemeubileerd, stylvol en baie goeie kwaliteit eetware. Ek is regtig beïndruk! Baie netjies en skoon met 'n ekstra touch met sjokoladetjies voor die kussings. Marius was 'n galante gasheer! 10/10 vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Perfek! Verskriklik lekker gebly! Ongelooflike mooi plekke met alles wat jy benodig! Vriendelike mense ook! Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chad F
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Sal vir seker hulle weer sien. Mooi, netjies en veilig saam met 'n vriendelike eienaar wat baie omgee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Een van die mooiste plekkies waar ek nog gebly het. Ek en my dogter het heerlik gebly. Wat 'n pragtige, netjiese plek met uitstaande geriewe. Marius het mens dadelik baie welkom laat voel. Sal graag weer hier wil kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie B
1 nag
5.0
Feb 2026

Mooiste plek, baie netjies en goed ingerig. Dis 'n pragtige plek en ons het heerlik gebly. Marius se gasvryheid is ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie E
1 nag
5.0
Feb 2026

Uiters gerieflik, regte ligging, veilig, skoon, bekostigbaar. 120%. Marius was vriendelik, beskikbaar wanneer ons iets wou weet. Het ons voor die tyd laat weet dat die plek beskikbaar is en ons vroeër kan inboek. Plek was 'spotless' skoon en als was net gemaklik, genoeg 'plugs', spieëls, koffie, tee. Als werk, WiFi, tafel om te werk. Gemaklike bed en skoon beddegoed. Genoeg vensters vir vars lug. Van al die plekke wat ek al deur die jare by gebly het, was hierdie die beste ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina L
1 nag
5.0
Jan 2026

Lovely stay, will definitely book there again! Had a wonderful stay. Host very friendly. Room was beautiful. Very nice setup and everything you need is there. Very safe also!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane D
1 nag
5.0
Jan 2026

Perfect. Thank you for everything. It was perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 18th Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9084260599a3acb5cbdc454be1f169dd8ef69662bc3891667dcd75ad6cf8474dcbdfe1c9309991bf9ce5525c8855141f777f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 18 18th Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185692708862 22.13393092377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang