Lekker Leef Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bouwer V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfek vir ons naweekbehoeftes. Sal dit beslis aanbeveel. Baie lekker gebly. Vriendelike gasheer en baie skoon en netjiese verblyf. Alles wat ons nodig gehad het, en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker gekuier, rustig en met alles wat jy nodig mag hê. Lekker Leef Cottage is pragtig en sentraal. Marius het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Regtig waarde vir geld, baie skoon en netjies. Ek sal die plekkie enige tyd aanbeveel. Dankie, Marius.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik, gemaklik, veilig, en netjies. Vriendelike en professionele diens en deeglike kommunikasie van die gasheer se kant af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanell H
1 nag
5.0
Nov 2025

Fantasties! Baie modern, netjies! Fantastiese plekkie! Marius is baie vriendelik en bedagsaam! Beveel die verblyf aan! Sal weer daar oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly, kan Lekker Leef Cottage definitief aanbeveel. Baie lekker, dit was goed ingerig en veilig, en was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basil B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great. The stay was pleasant and Marius was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francina J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Stunning! Ons het ons verblyf baie geniet. Alles wat jy nodig het en nog meer. Baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarita A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Incredibly awesome. Place was incredible. Catered to all our needs. Host was thoughtful. Could have stayed longer. Will definitely return. An awesome home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die woonstel is pragtig. Die gasheer is baie vriendelik. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende verblyf met alles wat mens nodig het. Sal verblyf daar beslis aanbied. Die eenheid is uiters gerieflik, netjies en goed toegerus, perfek vir ’n oornag of langer wegbreek. Die gasheer is baie vriendelik en gasvry, en het ons regtig tuis laat voel. Ons waardeer die hartlike ontvangs en aandag aan detail. Die ligging is ideaal en bied ’n rustige atmosfeer, met maklike toegang tot alles wat Mosselbaai en omgewing bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 18th Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9084260599a3acb5cbdc454be1f169dd8ef69662bc3891667dcd75ad6cf8474dcbdfe1c9309991bf9ce5525c8855141f777f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 18 18th Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185692708862 22.13393092377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang