LEO Sky Cottage 7
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Leo Sky Farm Farm, X1274 Klapmuts, Simondium, 7670, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
LEO Sky Cottage 7 is geleë in die hartjie van die Kaapse Wynlande, tussen die Paarl, Franschhoek en Stellenbosch. Hierdie stylvolle kothuis bied 'n rustige plaaswegbreek met die gerief van moderne geriewe. Die binnekant beskik oor twee koninggrootte-slaapkamers, 'n gemaklike sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis.
Hierdie pragtig ingerigte kothuis met 2 slaapkamers bied slaapplek vir tot 4 gaste. Elke slaapkamer is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Hierdie eenheid met lugversorging het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Stap buite na jou privaat dek, geniet panoramiese uitsigte oor die wingerd en ontspan in die KolKol-warmbad terwyl die son sak.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieth Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 38
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Leo Sky Farm Farm, X1274 Klapmuts, Simondium, 7670, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Leo Sky Farm Farm, X1274 Klapmuts, Simondium, 7670, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang