Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Ranch

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Leopard Ranch
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Emile R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emile R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal die plek aanbeveel.

Dit was dood rustig. Lekker ontspan. Baie netjies. Personeel baie vriendelik. Tent is skoon en baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H
Gesin met klein kinders

Luukse bosveld wegbreek teen 'n billike prys.

Ons het een van die luukse tente gebly en was dit nie luuks nie! Ek is 'n lang man en kon gemaklik op die bed pas. Dit is Limpopo, so ons het verwag dat dit warm sal wees, maar die tent is met lugversorging toegerus. Die swembad is stap afstand vanaf die tente, maar ek sal eerder aanbeveel om te ry. Veral in die hitte van die dag en met 'n kleintjie. Hulle raak mos maar vinnig moeg en dan raak hulle vir jou as ouer vinnig swaar. Die selfsorggeriewe was voldoende vir ons klein gesin en ons het heerlik gebly. Die gasstofie as rugsteun tydens beurtkrag het gesorg dat ons altyd 'n koppie koffie kan brou met die dompelaar wat in die kamp voorsien word. Daar was meer as genoeg hout voorsien. Elke tent beskik oor sy eie privaat boma en ons kon tot laat in die aand sit met 'n kletsende vuurtjie en die naglewe waardeer. Die visarende met skemer naby die rivier, die brandwag wat snags deur die koppies eggo. PUIK! Die wildrit was ook uitstekend met baie te sien. Sommer 'n nyala-ooi by die tent voor ons wegtrek! Die tente is elke dag skoongemaak en die skottelgoed gewas. Dankie Zane, Johnson en Tabatha! Ons sien julle definitief weer in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jandre P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed.

Very relaxing, a bit close to the main road but it was still a very good experience and it was peaceful and great staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien ons beslis weer!

Dankie Leopard Ranch! Ons het baie lekker gebly. Die tenteenheid waarin ons gebly het, was perfek gewees. Dit was skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Ons sal julle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzie M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek!

Fantastiese plek! Fasiliteiete was netjies, skoon en nuut! Diens was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizaan H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing waar mens net kan afskakel.

Dit was al ons tweede keer en ons kan Leopord Ranch nie genoeg aanbeveel nie. Die akkommodasie is top gehalte en die boma en hout is net 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tebogo R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo R
Gesin met klein kinders

We had an awesome stay, away from the city buzz. Good experience, amazing farm manager Zane was helpful, and quite friendly and always available to help. I really enjoyed my birthday weekend with family.

Very relaxing place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant.

They thought of everything! Will be back as soon as possible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ron E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ron E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful, friendly staff.

Only concerns, poor connectivity within the area. The pool area had no loungers or chairs to relax by, we sat on the cold bricks. The wildlife representation in the camp and surrounding farms was not great and hence the game drive was a waste. The staff was extremely friendly and the service very good ─ just not enough to do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniell B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse lekker naweek.

Leopard Ranch is fantasties! Amazing ligging en so ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute waarde vir geld, geriewe is pragtig en modern en skoon. Julle sien ons weer.

Dankie weereens was dit heerlik en jul akkommodasie is pragtig, skoon en modern. Omgewing lieflik, alles is daar wat mens kan nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pooja M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pooja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, great service, the best time.

Such a peaceful, serene place. This was perfect for some timeout from the craziness in the city. It was such a beautiful luxury tent and so clean and well-maintained. The service and the whole stay were great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and clean getaway, ideal place to unwind.

Very relaxed environment, ideal for unwinding and very clean and neat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardu B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hardu B
Besigheidsreis

Wonderlike wegbreek, net wat nodig was!

Baie oulike plek met wonderlike fasiliteite, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties, rustig, rus vir jou siel.

Werklik 'n baie goeie, rustige en vreedsame naweek. Alles was perfek, akkommodasie was 100%, lekker boma vir bos-TV, stilte en rustigheid het ons behoorlik laat ontspan. As jy werklik wil rus en 'n goeie kop-skoonmaak soek, is hierdie die beste plek. Dan was die plaasbestuurder, Zane, net die beste. Uiters vriendelik en behulpsaam. Hulle sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, sonder enige bekommerdheid oor veiligheid.

Zane het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Wat ons van hom geleer het in die kort tyd wat ons daar was, was dat hy regtig 'n asset is vir die besigheid. Leopard Ranch is 'n beautiful plekkie in die hartjie van die bosveld. Ons kan dit aanbeveel vir enige traveller wat stilte en vrede soek. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luane J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luane J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bosveld en gemak.

Ons het in 'n tenthuis gebly. Die plek is pragtig en goed toegerus. Die bed en linne is skoon en gemaklik. Diens puik en die wildsrit is 'n moet. Baie dankie vir puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian & Caryn O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian & Caryn O
Saam met vriende

Great spot to unwind.

Loved the quiet and cleanliness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin L
Gesin met klein kinders

Dit is lekker rustig en die eenheid het alles wat 'n mens moontlik kan nodig hê!

Presies wat ons nodig gehad het om bietjie te rus en reg te wees vir die laaste stukkie van die jaar. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leopard Ranch se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly julle het julle kuier by Leopard Ranch geniet en hoop dat ons julle sommer gou weer sal sien.

Leopard Ranch
Johan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, rustig goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld, rustig en lekker stil. Gasvryheid en netjiese plekke om oor te spog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verrassing by Leopard Ranch in terme van netheid, luuksheid en ongelooflike mooi natuurskoon.

By ons aankoms was ons aangenaam verras oor die mooiheid en praktiese uitleg van die luukse tente, die mooie lapa en privaatheid wat elke tent bied in die asemrowende natuurskoon van die Waterberge, ons sal Leopard Ranch sterk aanbeveel vir enige voornemende besoekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leopard Ranch se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is bly julle het julle kuier by Leopard Ranch geniet en hoop om julle sommer gou weer te sien.

Leopard Ranch
Danelle G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle G
Saam met vriende

Wonderlik

Leopard Ranch het al ons verwagtinge oortref. Alles was perfek en die diens was uitstekend. Definitief ons gunsteling blyplek in die Waterberge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leopard Ranch se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly julle het julle kuier by Leopard Ranch geniet en hoop dat ons julle sommer gou weer sal sien!

Leopard Ranch
Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melk Rivier-weg, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11bfa404cdd8a7d01a1791306fdceb812b7c0080ddadc5899ae16a956062e173567a2578d81d6a714f36780fac332b90cab7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Melk Rivier Road Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.030923 28.354248
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem