- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 694 Hardekool Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Leopard's Lair Bush Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë en bied 'n opwindende bosveld-ervaring in Limpopo in die Laeveld. Die landgoed is 400 hektaar groot en die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek met verskeie wildspesies wat vrylik rondbeweeg.
Verblyf word in 4 losstaande eenhede gebied. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n spa-bad en 'n buitestort. Ander geriewe sluit lugversorging, waaiers en muskietnette in. Al die eenhede lei na stoepe met uitsigte oor die tuin of die Mohlabetsi-rivier.
Alle gaste in die eenhede maak van 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea en 'n dek met 'n swembad en braai-area gebruik.
Die reservaat bied verskeie doendinge, soos wildkyk- en voëlkykgeleenthede, wildritte, fietsroetes, perdry en voetslaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Simeone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 694 Hardekool Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Leopard's Lair Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
694 Hardekool Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang