Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Chantelle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

I will visit again! Perfect! Friendly staff, great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elschönette P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Skoon, netjies, vriendelik. Was amazing! Skoon, netjies, vriendelike ontvangs, alles was net great!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Wêreldklas verblyf in Centurion, wat 'n pragtige plek! Leopardsong Manor verblyf is wêreldklas. Dit is een van die beste plekke waar ons nog oornag het. Vriendelike ontvangs, luukse verblyf wat uitkyk op die golfbaan en kuierareas in elke gebou. Ontbyt was van die beste en kan vergelyk met duur hotelle. Ons sal beslis weer daar oornag. Baie dankie vir die vriendelike personeel, julle maak die verblyf ekstra spesiaal. Ons het by die klubhuis gaan aandete geniet wat net so spesiaal was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Leopardsong Manor
Goeie dag Pieter Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons is bly om te hoor dat julle die tyd by ons geniet het en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Groete, Die Leopardsong Manor span

Bert K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Elegant en gerieflik, met uiters bekwame en vriendelike personeel. Ons is op die hande gedra! Die personeel was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om na ons om te sien. Die eenheid was baie netjies en ruim met elegante dekor, die omgewing stil en rustig. Die ontbyt sjef het persoonlik na ons behoeftes omgesien en ons het heerlik geëet. Ons sal vir seker weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Leopardsong Manor
Goeie dag Elsje Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, ons waardeer dit opreg en is bly om te hoor dat jy lekker by ons gebly het. Ons hoop jy het uitgerus en ons hoop om jou terug te verwelkom in die toekoms. Groete, Die Leopardsong span

Nelette G
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Uitstekend! Pragtige, netjiese gastehuis. Dankie vir julle vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Leopardsong Manor
Goeie dag Nelette Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit en is bly om te hoor dat jy dit geniet het by ons. Ons hoop om jou gou weer te sien, Groete, die Leopardsong Span

Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Beautiful, safe and friendly service. Enjoyed a safe stay! Stunning views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Leopardsong Manor
Good day Elmarie, Thank you for leaving a rating and review for us. We appreciate the feedback and are thrilled you enjoyed your stay with us. We hope to welcome you back soon. Regards, The Leopardsong Team

Karen V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gekuier saam met kinders en kleinkinders. Alles was 100%. Ontbyt was heerlik en die diens puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Leopardsong Manor
Goeie dag Karen Dankie vir jou terugvoer, ons is dankbaar vir jou tyd en ons is so bly dat ons 'n klein deel gehad het van jou tyd saam met jou kinders en kleinkinders. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom. Groete, Die Leopardsong span

Mope Simon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Peaceful and relaxing. Warm welcome and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Leopardsong Manor
Good morning Simon, Thank you for leaving a rating and review for us. We were thrilled to host you and hope to welcome you back in the future. Regards, The Leopardsong Team

Anrea D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantasties. Aangenaam verras. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Leopardsong Manor
Goeie more Anrea Baie dankie vir jou terugvoer oor Leopardsong Manor, ons waardeer dit en hoop om jou gou weer te sien. Groete, die Leopardsong Manor span

Chrisna D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Fantasties! Ons het dit baie geniet, veral die Gholfklub waar ons lekker kos geëet het en die rugby kon kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Leopardsong Manor
Goeie dag Chrisna Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie en is bly dat julle die verblyf by ons geniet het. Dit is altyd 'n lekker naweek as die Bokke wen! Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, die Leopardsong span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R2 400
20 % AF
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 400
20 % AF
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 400
20 % AF
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 Canyon Close, Centurion Golf Estate, Centurion, 0169, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0c38338f70d79d47b8e23c318173311d49d000eff587662756c35fa0ccbaec00ccb4881b9fc10f6b519fb5ddfef6b227129?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 14 Canyon Close Centurion Golf Estate 0169 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.877596 28.202086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang