L'Escalier Cabanas 212
Kry 45% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 27 Mei 2024 tot 2 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 7, L'Escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R825 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
L'Escalier Cabanas 212 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti. Die woonstel bied 'n mooi see-uitsig vanaf die balkon en die kompleks het direkte toegang tot die strand.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste deel 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke voor 'n TV met DStv Premium. WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea, wat vir 2 klein kinders of 'n tiener geskik is. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met meubels en 'n ingeboude braai.
Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad. Hierdie woonstel is stapafstand vanaf die winkelsentrum, Funland, restaurante, kroeë en 'n strandmeer.
Die woonstel is op die tweede verdieping en ook troeteldiervriendelik. Daar is 'n hysbak wat gaste vanaf die kelderparkeerplek kan gebruik.
Daar is ook langer huuropsies vir sakereisigers teen spesiale tariewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hanli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Strandstraat 7, L'Escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Gaste dink L'Escalier Cabanas 212 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 7, L'Escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom