Pick your preferred language

English

Afrikaans

+171
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 80 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • De Villiersdrift Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Lesoba Guest Farm is in die oostelike Vrystaat tussen Clarens en Fouriesburg. Dit is ideaal vir voetslaners, natuurliefhebbers en buitelug-entoesiaste. Dit is 'n gerieflike oornagplek vir reisigers wat op pad is na Lesotho.

Verblyf word gebied in 6 selfsorg-sandsteenchalets wat langs 'n dam is, sowel as ’n selfsorgkothuis, 2 selfsorgeenhede en 2 basiese kamers met gedeelde ablusie- en kombuisgeriewe.

Aktiwiteite op die perseel sluit 4 staproetes met panoramiese uitsigte oor Lesotho, die Caledon-rivier en die Fouriesburg-distrik in. Langs die pad is die Queen Victoria-rotsformasie, San-rotstekeninge en 'n dinosourus-fossiel in rots. Daar is ook 4x4-, bergfiets-, motorfiets en vierwielmotorfietsroetes vir avontuurlustiges.

Lesoba bied ook visvang vir kinders, swem in die plaaslike dam en die geleentheid om meer te leer oor skaapboerdery en om lammetjies met die hand te voer.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 537 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Candice P
Saam met lewensmaat
5.0
A beautiful tranquil place! What a beautiful spot! Pity we were only there for one night, but will definitely be back! If you want to k...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Mariette R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi, gasvryheid en verblyf uitstekend, lekker rustig. Ons het baie lekker gebly, eienaar baie gasvry, dit is pragtig, verblyf uitstekend en lekk...
Sien meer
Des 2025
Fanie S
Saam met vriende
5.0
Kan nie wag om weer in die Oos-Vrystaat te kom nie, die reën het bietjie gepla. Rule is 'n fantastiese gasvrou, sy laat jou onmiddellik welkom voel en...
Sien meer
Nov 2025
Deoné R
Saam met vriende
5.0
Salig. Goed vir die siel. Vrek lekker. Ons het baie lekker gebly. Die kamers en versierings was nie net mooi nie, maar ons het ongelooflik lekker gesl...
Sien meer
Nov 2025
Tegan V
Saam met lewensmaat
5.0
Unforgettable. Had such a wonderful experience! The place is absolutely amazing — clean, comfortable, and beautifully maintained. The v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rule Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 617

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • De Villiersdrift Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Lesoba Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

De Villiersdrift Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 80 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b201936041bd3146256faed777e321c83ad22aa2470c62275dad130838997cb83dbd495cd5b9d486e7a479121844cb32726?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 537 5 1 5 De Villiersdrift Farm Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.674012508492 28.308876156807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang