Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Clarens (203)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (229)
B&Bs (14)
Hotelle (2)
Gastehuise (25)
Selfsorg-eenhede (188)

Resensies van Golden Gate Streek

4.7 / 5  
volgens 1655 resensies
Lees regte resensies van Golden Gate Streek van 1655 geverifieerde gaste.
Indien jy Golden Gate Streek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Golden Gate Streek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Golden Gate Streek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Golden Gate Region Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Golden Gate Streek Akkommodasie

228 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clarens, Golden Gate Streek

Willow Villas is op die Clarens Gholf Landgoed geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf wat oor 'n stroom uitkyk. Daar is verskillende eenhede wat vir elke smaak voorsien. Willow Creek Villas beskik oor 2 semi-l...

SPAAR 30%
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens, Golden Gate Streek

Hierdie selfsorgkothuis is onlangs opgeknap en is aan die einde van 'n doodloopstraat in die hartjie van Clarens geleë. Die huis is pragtig ingerig om die plattelandse ervaring te vervolmaak en daar is gemaklike s...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Golden Gate Streek

Grace upon Grace is in die vreedsame Clarens in die Vrystaat geleë. Dié dorpie skuil aan die voet van Mount Horeb en is minder as 'n uur se ry vanaf die Golden Gate Nasionale Park. Dié gastehuis is smaakvol vers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Golden Gate Streek

Highlands House bied gemaklike verblyf en egte plattelandse gasvryheid in 'n gastehuis wat in 'n rustige, skaduryke tuin geleë is. Die perseel is stapafstand (300 m) vanaf die prentjiemooi dorpie, Clarens. Die ver...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Golden Gate Streek

Zwartmodder is in die vreedsame dorpie Clarens, die juweel van die Vrystaat, geleë. Die eenheid bied stylvolle verblyf in 'n stil deel van die dorp en is slegs 600 m vanaf die middedorp, met 'n keur van kunsgalerye...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Golden Gate Streek

Oranje Gastehuis is 'n bedrywige plaas tussen die pragtige berge van die Oos-Vrystaat, naby die Lesotho-grens. Stel jou voor hoe lekker sal 'n wegbreek, 'n troue of 'n spesiale geleentheid in 'n vallei met die Malut...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fouriesburg, Golden Gate Streek

Die Ou Pastorie bied verblyf in 'n opgeknapte, bekoorlike sandsteengebou in die tuin van die ou pastorie van die NG Kerk in Fouriesburg in die Vrystaat. In vervloë dae was die kothuis destyds die stalle vir die pre...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Golden Gate Streek

Views is 2 selfsorg-eenhede op die rand van die pragtige Clarens en bied gaste 'n lieflike uitsig op die Rooiberge, die Golden Gate-area en die Malutiberge. Views beskik oor 2 eenhede wat slaapplek vir 4 gaste het....

40% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Golden Gate Streek

La Bri Self-catering is gerieflik geleë in die prentjiemooi dorpie, Clarens. Dit is die ideale wegbreekplek vir vakansiegangers en sakereisigers en 'n heerlike bestemming vir jou volgende vakansie. Dit bestaan uit...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Golden Gate Streek

Drie volledig toegeruste selfsorg-eenhede met 'n uitsig oor die boorde, ou sandsteengeboue en Ventersberg, die hoogste berg in die gebied. Die pad na Mama Fourie's is met gras bedek, in teenstelling met al die gron...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Golden Gate Streek akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za