10 gaste
3 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Donkerhoek Farm, 40 km from Thabazimbi, 0361, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge bied selfsorgverblyf op 'n wildsplaas in die hartjie van die Bosveld, sowat 154 km vanaf Pretoria. Dit is die ideale wegbreekplek buite die stadsgedruis.
Dié dubbelverdieping-lodge beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n solderarea en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders wat nie onder die ouderdom van 10 jaar is nie. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die solderarea het 4 enkelbeddens wat vir kinders geskik is. Die lodge het 'n ten volle toegeruste kombuis met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei.
Die oopplan-eetarea het 'n etenstafel met stoele en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n houtkaggel. Die leefarea lei na die stoep waar daar braaigeriewe, 'n swembad en 'n prentjiemooi uitsig oor die Bosveld is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 163
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Donkerhoek Farm, 40 km from Thabazimbi, 0361, Limpopo
- Gaste dink Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Donkerhoek Farm, 40 km from Thabazimbi, 0361, Limpopo
Sien kaart- 10 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang