Levangrey
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Eiland Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Levangrey is 'n bekoorlike woonstel in Denneoord, George, wat gemaklike selfsorgverblyf bied tussen die Indiese Oseaan en die Outeniqua-berge. Gaste word bederf met asemrowende uitsigte en pragtige landskappe, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n paartjie of 'n individu wat oornag- of vakansieverblyf langs die Tuinroete soek.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer.
Die kombuisie is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n 1-plaat induksiestoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n ontbyttoonbank met stoele, 'n gemaklike rusbank en 'n TV in.
Gratis WiFi en veilige parkering agter 'n hek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die woonstel is gerieflik geleë naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede, insluitend George Gholfklub, Kingswood Gholflandgoed, die Garden Route Birds of Prey Rehabilitasiesentrum, Outeniqua Vervoermuseum, Hoërskool Outeniqua en Mediclinic George Hospitaal.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Riekie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 26 Eiland Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Levangrey het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Eiland Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang