+16
Gastehuis in Garsfontein

Levinia Cottage

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 685 Levinia Street, Garsfontein, Pretoria, 0082, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Levinia Cottage bied knus selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Garsfontein. Die sentrale ligging maak dit die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers

Dié oopplan-kothuis het lugversorging en slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet in. Gehalte, Egiptiese katoenlinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank vir 'n kind, 'n TV en gratis WiFi.

Daar is buitebraaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek. Die kothuis se sentrale ligging bied ook maklike toegang tot eetplekke, winkelsentrums en ander geriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carla K
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis ’n heerlike verblyf. Baie mooi interieur met alles wat ’n mens nodig het – en meer. Die plek is smaakvol ingerig, sentraal geleë en alles het s...
Sien meer
Jan 2026
Ilze R
Saam met lewensmaat
5.0
So lekker gebly. Sal beslis weer daar kom bly. Ons het 'n baie aangename verblyf gehad. Pragtige plekkie. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het.
Jul 2025
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Levinia Cottage is 'n baie netjiese plekkie en kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel. Die uitleg is baie goed beplan en is baie sentraa...
Sien meer
Jun 2025
Vincent O
Gesin met klein kinders
5.0
Ek was baie impressed met Levinia Cottage. Enige versoeke was spoedig voltooi deur die eienaars. Ek sal hulle aanbeveel.
Apr 2025
Ian V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Wil net vir Wicus baie dankie sê dat hulle ons welkom laat voel het.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wicus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 685 Levinia Street, Garsfontein, Pretoria, 0082, Gauteng
  • Gaste dink Levinia Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek

685 Levinia Street, Garsfontein, Pretoria, 0082, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa94432222f393c7771cb27845cb6d240c5ea6e296b8357d3f5d77ba3acc6b3d12775b31a986112dbcb49514bdb5d1881e689?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 685 Levinia Street Garsfontein 0082 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.795841721086 28.311743906367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang