3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 685 Levinia Street, Garsfontein, Pretoria, 0082, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Levinia Cottage bied knus selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Garsfontein. Die sentrale ligging maak dit die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers
Dié oopplan-kothuis het lugversorging en slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet in. Gehalte, Egiptiese katoenlinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank vir 'n kind, 'n TV en gratis WiFi.
Daar is buitebraaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek. Die kothuis se sentrale ligging bied ook maklike toegang tot eetplekke, winkelsentrums en ander geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wicus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 685 Levinia Street, Garsfontein, Pretoria, 0082, Gauteng
- Gaste dink Levinia Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
685 Levinia Street, Garsfontein, Pretoria, 0082, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang