5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - 8 Seekat Street, Tergniet, 6503, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie is 'n ruim selfsorg-eenheid vir 5 gaste in Tergniet.
Dié ruim woonstel is bo 'n motorhuis en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n enkelbed in die leefarea. Gaste moet hul eie swemhanddoek saambring.
Die oopplan-kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, potte, panne, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ontbythoekie en 'n wasmasjien.
Die sitarea het 'n TV met DStv, binnebraaigeriewe en WiFi. Die leefarea lei na 'n toegeboude stoep met 'n uitsig oor die see en die area. Daar is veilige parkeerplek agter die hek.
Gaste kan op die strand stap en verken, visvang, swem in die getypoel, Klein Brak se strand en strandmeer besoek of Mosselbaai besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 8 Seekat Street, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Seekat Street, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang