Pick your preferred language

English

Afrikaans

+52
Gastehuis in Middelpos

Libby's Lodge

  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 140 Schroder Road, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Libby's Lodge is in die Groen Kalahari-woestyn, die land van kontraste waar die lewegewende kragte van die natuur kombineer om 'n unieke landskap van onoortreflike skoonheid te skep. Hier kan gaste die kragtige Oranjerivier en die groot Kalahari-woestyn se asemrowende atmosfeeer beleef.

Libby's Lodge bied 'n verskeidenheid eenhede en elke eenheid kan 1 tot 4 gaste akkommodeer. Elke eenheid het gemaklike beddens en en suite-badkamers met óf 'n bad en stort óf net stort.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, DStv, lugversorging, 'n braai-area, en 'n swembad asook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Alle kamers lei na 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin en swembadarea.

Nabygeleë trekpleisters sluit die Kgalagadi-oorgrenspark, Augrabies Nasionale Waterval, Spitskop-natuurreservaat, verskeie 4x4-roetes, vlotvaarte, riviervaarte op die Oranjerivier, plaaslike kuns en kunsvlyt in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 296 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marco V
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike verblyf. Netjies en skoon. Sentraal geleë. Eienaar baie hulpvaardig.
Des 2025
Cheryl P
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 1 van die beste! Ek en my gesin het dit baie geniet, almal daar was baie vriendelik, hulle het ons mooi ontvang en tuis laat voel. Ons gaan be...
Sien meer
Des 2025
Forika M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie verblyf. Ons het in die gesin eenheid gebly en dit was ruim en baie gerieflik. Sal definitief weer hier oornag.
Des 2025
Wilmien V
5.0
Baie lekker gewees en super vriendelike en behulpsame dames. Heerlik geslaap en smaaklike ontbyt.
Nov 2025
Eliza-beth R
5.0
Vriendelike gasvrou, sal dit vir seker aanbeveel. Skoon, netjies, stil en rustige omgewing. Heerlik gebly.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 296

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 140 Schroder Road, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Libby's Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

140 Schroder Road, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyMTMxZjg2LWQ0NTYtNDkzNC04YjMzLTUyY2Y1MmFlNGM2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 296 5 1 5 140 Schroder Road Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.442628903275 21.270818710327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang