Lighthouse 2
8 gaste
23 slaapkamers
37 beds
23 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Upper Cross Road, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lighthouse 2 is 'n selfsorghuis in Mosselbaai, en is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamer, en 'n gedeelde badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel.
Gaste het toegang tot 'n balkon met braaigeriewe en 'n motorhuis vir 1 voertuig. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante en is sowat 300 m van die strand en kinderswembad af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Kasha Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 129
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 7 Upper Cross Road, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Lighthouse 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Upper Cross Road, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang