+50
Gastehuis in Centurion

LightStone Guest House

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.2
Makgethwa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Good. Nice place to stay, easy location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tayla M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great. It was a fantastic stay and nice to get away with my partner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie goeie diens. Baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier H
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2026

Baie lekker gekuier. Rustige nagrus. Weereens 'n rustige nagrus. Vriendelike diens. Altyd bereid om 'n hand te verleen. Hulle is besig met 'n paar klein reparasies, maar het glad nie gesteur nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lishje E
1 nag
4.4
Apr 2026

Goeie, skoon, gerieflike plek met heerlike stilte. Dit is 'n pragtige gastehuis. Dit is veilig en daar is onderdakparkering. Die kamer was blinkskoon en dit was ongelooflik stil in die aand. Blessings het my vriendelik ontvang. Ek het egter nie geweet dat ek nie na 10 uur in die aand mag terugkom nie. Ek was by konserte waar ek ou vriende ontmoet het. Toe ek half 11 by die gastehuis wil inkom, het niemand die klokkie by die hek geantwoord nie. Ek was genoodsaak om die eienaar te bel sodat ek kon inkom. Die volgende oggend was daar niemand vir wie ek die kamersleutel kon gee nie. Ek het dit toe in die deur gelos. Die hek was oop wat nie veilig is in SA nie. Kommunikasie is baie nodig.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri C
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2026

Ons is tevrede met die fasiliteite. Die gesinseenheid was netjies en skoon. Beddegoed was ook skoon en voldoende. Daar was ongelukkig net 2 handdoeke beskikbaar en ons was 'n gesin van 5. Ook geen veilige gebottelde water vir koffie of tee nie en net koffie- en teekoppies vir 2 persone was beskikbaar. Verder was hulle bereid om ons na 10 die aand te laat inklok, baie tegemoetkomend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nicole D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Mrt 2026

It was ok. I left a day early as I was not comfortable and did not ask for a refund. There is no natural light. No windows in the room or bathroom; it's not nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Leandra S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Very comfortable rooms conveniently located in Pretoria. We had a very comfortable stay and the staff were very professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mikeila K
1 nag
5.0
Mei 2025

Ek het baie lekker by Lightstone gebly. Die werkers is baie vriendelik en die kam. Ek het baie lekker by Lightstone gebly. Die werkers is baie vriendelik en die kamers is skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Veilig gevoel en Kleinjan was baie vriendelik en hulpvaardig. Heerlik gebly. Let asb daarop dat die geel/mostert kombers 'n groot skeur/gat in het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)
Bespreek

102 Turkoois Road, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5MGI1ZGJkLTllNjItNGEwMy05MDdlLWVmMjAwNzM4NmU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 43 5 1 4 102 Turkoois Road Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -25.848752083411 28.211759952019
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang