LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+50
Gastehuis in Centurion

LightStone Guest House



  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 102 Turkoois Road, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

LightStone Guest House is in Centurion geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf. Dié gastehuis is naby die Centurion Mall, Irene Country Club en die Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika.

Die gastehuis bestaan uit 1 slaapkamer in die hoofhuis en 1 tuinwoonstel met 'n aparte ingang en braai-area. Die slaapkamer in die hoofhuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n TV, ketel en 'n yskas. Die tuinwoonstel is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisarea. Die slaapkamer is op die boonste verdieping en beskik oor 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Toegang tot die slaapkamer word deur houttrappe verkry. Die eenheid is met 'n yskassie, dubbelkookplaat, ketel en 'n mikrogolfoond toegerus. Ekstra geriewe sluit gratis WiFi, lugversorging en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit gholf, wildritte, verfbal en bergfietsry in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Skoonmaakdiens
Kaartbetalings
Kontant
Elektroniese bankoorplasing
CCTV

Kamers

Jakaranda
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dubbelbed en stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Sonneblom
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer met 'n en suite-stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Everlasting
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié slaapkamer het 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n TV, yskassie en 'n ketel. En n the ekstra enkel bed

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Protea
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die tuinwoonstel is deel van die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang en sy eie braai-area. Die slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die kamer word via houttrappe bereik. Die badkamer het 'n stort. Die eenheid is toegerus met 'n yskassie, dubbelkookplaat, ketel en mikrogolfoond.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed, dubbelbed en 'n enkelbed. Die gaste in die 2 slaapkamers deel 'n badkamer.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad

Badkamer

Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.6
Veiligheid
4.2
Henro D
5.0
Gemaklik, rustig en veilig. Die waarde vir geld is baie goed, daar was 'n koningsbed en enkelbed op die boonste verdieping van die Protea kamer. Die b...
Sien meer
Okt 2026
Lynette V
Saam met vriende
5.0
Oornagverblyf naby Centurion teater. Naby Centurion teater was die ligging uitstekend! Die area is stil en veilig. Die kamer is klein maar gerieflik g...
Sien meer
Jul 2026
Makgethwa M
Saam met lewensmaat
5.0
Good. Nice place to stay, easy location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Tayla M
Saam met lewensmaat
5.0
Great. It was a fantastic stay and nice to get away with my partner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Sandra A
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie diens. Baie vriendelik en behulpsaam.
Aug 2025

3.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.6
Veiligheid
4.2
Henro D
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Gemaklik, rustig en veilig. Die waarde vir geld is baie goed, daar was 'n koningsbed en enkelbed op die boonste verdieping van die Protea kamer. Die badkamer is goed belig met 3 vensters vir ventilasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Oornagverblyf naby Centurion teater. Naby Centurion teater was die ligging uitstekend! Die area is stil en veilig. Die kamer is klein maar gerieflik genoeg vir 1 persoon met 'n yskas, mikrogolfoond en ketel. Ek het heerlik lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Makgethwa M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Good. Nice place to stay, easy location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tayla M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great. It was a fantastic stay and nice to get away with my partner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra A
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie goeie diens. Baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier H
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.8
Jan 2026

Baie lekker gekuier. Rustige nagrus. Weereens 'n rustige nagrus. Vriendelike diens. Altyd bereid om 'n hand te verleen. Hulle is besig met 'n paar klein reparasies, maar het glad nie gesteur nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelson F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2026

Great. Excellent stay. I thoroughly enjoyed my visit and would definitely stay at LightStone Guest House again. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esme' S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.6
Jun 2026

Baie lekker. Die werkers was baie behulpsaam. My sms het gesê inkloktyd is 1 uur. Ek kon eers 2 uur inklok. Geen lig by braai area op stoep.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lishje E
1 nag
4.4
Apr 2026

Goeie, skoon, gerieflike plek met heerlike stilte. Dit is 'n pragtige gastehuis. Dit is veilig en daar is onderdakparkering. Die kamer was blinkskoon en dit was ongelooflik stil in die aand. Blessings het my vriendelik ontvang. Ek het egter nie geweet dat ek nie na 10 uur in die aand mag terugkom nie. Ek was by konserte waar ek ou vriende ontmoet het. Toe ek half 11 by die gastehuis wil inkom, het niemand die klokkie by die hek geantwoord nie. Ek was genoodsaak om die eienaar te bel sodat ek kon inkom. Die volgende oggend was daar niemand vir wie ek die kamersleutel kon gee nie. Ek het dit toe in die deur gelos. Die hek was oop wat nie veilig is in SA nie. Kommunikasie is baie nodig.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri C
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.4
Apr 2026

Ons is tevrede met die fasiliteite. Die gesinseenheid was netjies en skoon. Beddegoed was ook skoon en voldoende. Daar was ongelukkig net 2 handdoeke beskikbaar en ons was 'n gesin van 5. Ook geen veilige gebottelde water vir koffie of tee nie en net koffie- en teekoppies vir 2 persone was beskikbaar. Verder was hulle bereid om ons na 10 die aand te laat inklok, baie tegemoetkomend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink LightStone Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 13:00 en 21:00
Uitklok Voor 11:00
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Bespreek

102 Turkoois Road, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5MGI1ZGJkLTllNjItNGEwMy05MDdlLWVmMjAwNzM4NmU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 49 5 1 4 102 Turkoois Road Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -25.848752083411 28.211759952019
Soek in 'n groter streek