Pick your preferred language

English

Afrikaans

Ons ervaar tegniese probleme wat ons telefoonlyne affekteer. Stuur asb. vir ons 'n e-pos na besprekings@lekkeslaap.co.za
Gastehuis in Calvinia

Ligthart Huis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Zandra V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig. Rustig en stil. Die mense is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gemaklik, rustig en hey voorsien aan alles en nog meer. Ons het heerlik gebly en as ons kon, sou ons nog langer wou bly. Die plekkie is pragtig, netjies en skoon met die sjarme en gasvryheid van Namakwa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Alles waarvoor jy wens en meer! Ons het heerlik gebly, was huislik, gerieflik en die lugversorging was uit die boonste rakke. Ons gasvrou was baie oulik, vriendelik, behulpsaam en het ons belange op die hart gedra. Ons sal vir seker weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ons kan hierdie akkommodasie sterk aanbeveel en hulle gaan ons beslis weer sien. Ek kan die akkommodasie sterk aanbeveel. Alhoewel ons by Ligthart Huis bespreek het, het Lorrainne, wat ons ontvang het, ons twee gesinne in twee van die eienaars se ander huise geplaas, wat ons baie beter gepas het en dit teen dieselfde prys. Ons het ook die volgende oggend 'n uitstekende ontbyt geniet voordat ons die laaste skof Kaap toe aangepak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alysia P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Lekker ontbyt, interessante museum in Hantam Huis! Ons het lekker gebly, dankie. Die matras in Babie Lieb kan egter vervang word, dit is bietjie knopperig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit het mens teruggevat na jou kinderdae, die lekker kuiers saam Ouma. Die eenheid is goed toegerus en netjies. En die gasvrou het ons dadelik welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Ligthart Huis
Danie baie dankie vir jou terugvoering, ons sal altyd daarna strewe om ons gaste tuis te laat voel ver van hul huis. Groete

Philna D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lekker, veilig en mooi. Ons het heerlik oornag in Ligthart Huis, perfek vir ons gesin met klein kinders. Die huisie is so mooi gemeubileer en mal oor die houtvloere en lekker beddens. Ons sal weer daar slaap. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Ligthart Huis
Baie dankie en ons waardeer jou positiewe terugvoering. Ons waardeer elk een van ons gaste.

Charmaine M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Heerlike belewenis. Ja, dit was gerieflik en die kamer was heerlik warm en knus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alta
Ligthart Huis
Baie dankie vir jou terugvoering, was lekker om jul te ontmoet en tuis te laat voel. Groete

Hanneke B
1 nag
5.0
Des 2023

Vyfster. Fantasties. Genotvol. Ek het my bespreking gemaak toe ek nog in Amerika was en deur die hele proses was dit 'n plesier. Daar was 'n verandering in ons planne en ons was dadelik geakkommodeer. Dit was so mooi, skoon en net lekker. Alles was puik gehalte. Was jammer ons het net vir een aand daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Ligthart Huis
Goeiedag Hanneke Baie dankie, ons sal altyd ons gaste eerste stel en gelukkig hou. As ons gaste gelukkig is, is ons gelukkig. Voorspoed vir jou en die familie vir 2024! Vriendelike Groete Lorraine

Roelf V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Aangename ouwêreldse nostalgie. Gasvrou uiters behulpsaam met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2hs6u4IeLIK9wkJeT6Zm0Ie5p8aM8u3d95CQX0J0swmCYOr6YS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 52 Hoop Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.474446127228 19.776886723398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang