Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ligthart Huis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 28

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Ligthart Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hanneke B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke B

Vyfster. Fantasties. Genotvol.

Ek het my bespreking gemaak toe ek nog in Amerika was en deur die hele proses was dit 'n plesier. Daar was 'n verandering in ons planne en ons was dadelik geakkommodeer. Dit was so mooi, skoon en net lekker. Alles was puik gehalte. Was jammer ons het net vir een aand daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ligthart Huis se terugvoer

Goeiedag Hanneke
Baie dankie, ons sal altyd ons gaste eerste stel en gelukkig hou.
As ons gaste gelukkig is, is ons gelukkig.
Voorspoed vir jou en die familie vir 2024!

Vriendelike Groete
Lorraine

Ligthart Huis
Roelf V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ouwêreldse nostalgie.

Gasvrou uiters behulpsaam met alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry En Alta S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry En Alta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut WOW!

Sjoe, wat 'n wonderlike 2 aande. Ons was so hartlik ontvang en opgegradeer na 'n pragtige eenheid. Die geriewe was skoon, netjies en baie ruim. Daar was soveel ekstra moeite gedoen om ons die aand te akkommodeer aangesien die restaurant op die dorp vol bespreek was. En ons het so ongelooflik lekker gekuier saam warm, sout van aarde mense. Julle was absoluut puik en ons sal beslis weer by julle kom oorbly. Dankie vir al die ekstra moeite wat julle gedoen het. Ons waardeer dit opreg en het julle geselskap verskriklik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanna T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna T
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker!

Lekker warm ten spyte van die wilde koue! Baie dankie vir die hulp en seker maak vir die veiligheid tydens beurtkrag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coreen V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Reis terug na ouma se huis.

Dis lekker om weer die reuke en dekor van lank gelede te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 52, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2hs6u4IeLIK9wkJeT6Zm0Ie5p8aM8u3d95CQX0J0swmCYOr6YS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 52 Hoop Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.474446127228 19.776886723398
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem