+133
Gastehuis in Calvinia

Ligthart Huis

  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ligthart Huis is in Calvinia geleë en bied gerieflike verblyf in smaakvol versierde gastekamers.

Die gastehuis het 5 en suite-kamers, elkeen met 'n dubbelbed of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n TV met sekere OVD-kanale. Daar is parkeerplek op die perseel. Let asb. dat daar nie braaigeriewe is nie, behalwe bydie Rooi Gieter-kamer.

Die gastehuis is naby kruidenierswinkels, die slaghuis en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Zandra V
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Rustig en stil. Die mense is ook baie vriendelik en behulpsaam.
Des 2025
Charmaine M
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, rustig en hey voorsien aan alles en nog meer. Ons het heerlik gebly en as ons kon, sou ons nog langer wou bly. Die plekkie is pragtig, netji...
Sien meer
Des 2025
Jan C
Saam met lewensmaat
5.0
Alles waarvoor jy wens en meer! Ons het heerlik gebly, was huislik, gerieflik en die lugversorging was uit die boonste rakke. Ons gasvrou was baie oul...
Sien meer
Des 2025
Roelof R
Gesin met tieners
5.0
Ons kan hierdie akkommodasie sterk aanbeveel en hulle gaan ons beslis weer sien. Ek kan die akkommodasie sterk aanbeveel. Alhoewel ons by Ligthart Hui...
Sien meer
Jul 2025
Alysia P
Saam met lewensmaat
4.0
Lekker ontbyt, interessante museum in Hantam Huis! Ons het lekker gebly, dankie. Die matras in Babie Lieb kan egter vervang word, dit is bietjie knopp...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ligthart Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2hs6u4IeLIK9wkJeT6Zm0Ie5p8aM8u3d95CQX0J0swmCYOr6YS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 52 Hoop Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.474446127228 19.776886723398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang