- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joyntstraat 4, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Lilibeth Guesthouse is 'n pragtige huis in Parys wat veilige en gerieflike verblyf aan 'n gesin, groep vriende of sakereisigers bied.
Die drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, en dié gaste deel die aparte badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die huis het sonpanele, 'n Jojo-tenk en 'n gasgeiser, wat doeltreffende energiegebruik verseker. Daar is ook 'n swembad, groot stoep met 'n onderdakbraai-area, 'n trampolien en 'n groot grasperk vir kinders om te speel. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien en die huis het 'n alarmstelsel.
Slaapplek
’n Bespreking by Lilibeth Guesthouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Henka Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Jaar gelys 1
Ligging
- Joyntstraat 4, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Lilibeth Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joyntstraat 4, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom