+15
Selfsorg in Paternoster

Lilla's Landing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Charlene G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Awesome weekend, thank you. Stunning accommodation with breathtaking sunset and sunrise. Worth every penny.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Lilla's Landing
Dear Charlene Thank you for your feedback. We are happy to hear that you had a lovely stay with us, and we look forward to your next visit again.

André V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Beslis die moeite werd. Onvergeetlik! Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Perfekte huis vir 'n wegbreek saam familie/vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

So 'n lekker huis, ons het heerlik gekuier, baie dankie! So 'n lekker huis, lieflike leef- en buitekuierarea. Goed toegeruste kombuis, kamers en badkamers baie mooi met pragtige seeuitsig van die voorste boonste kamers. Sou graag ook die see wou sien van die kuierarea, maar die heining is te hoog. Paar wenke: die onderste slaapkamer tel baie geraas op met water wat op die dak drup a.g.v. mis en reën. Een bedlampie daar het ook nie gewerk, asook een traplig. Nie 'n ernstige probleem. Die wit kombuiswasbak se water loop stadig uit, die oond is heerlik groot maar nie skoon, ons het nie baie nodig gehad nie. Maar ons het heerlik daar gekuier, kan beslis aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertha S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Wonderful. We loved the position of the house right on the beach. The outdoor areas are nicely protected for early morning or evening outdoor gatherings. The house is large and supports both communal living and privacy. The kitchen has 99% of one's requirements. And we saw masses of daisies when we went travelling around the area which made it really special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Bespreek sommer nou! Jy sal nie spyt wees nie! Wat 'n fantastiese wegbreek! Nie 'n enkele negatiewe ding oor hierdie verblyf nie. Wens ek kon permanent hier bly! Alles was duidelik en meer as volledig toegerus. In- en uitcheck is baie maklik en gerieflik. Die verblyf is reg teen die strand, baie ruim en pragtig oorgedoen. Sover die omgewing gaan - dis Paternoster, atmosfeer eie aan die kusdorpie wat nooit teleurstel nie. Ek sal 100% eendag weer hier kom wegbreek en dit vir enigeen aanbeveel. (Ons was 6 volwassenes en 2 kinders).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel E
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

It was a perfect weekend, very comfortable living space and rooms. Lovely stay. Perfect amount of rooms and bathrooms for our group of 10. Location is top notch. Will 100% be booking this house again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Fantasties. Sal dit vir seker aanbeveel en weer daar gaan bly. Beste view ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Heerlike kuierhuis met leefarea groot en gesellig. Huis het alles wat jy nodig het vir lekker naweek kuier, genoeg ruimte en kuierplekke vir groot groep binne of buite. Kamers gerieflik en netjies. Op die see is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Magical relaxing unforgettable memories. Thank you so much for an unforgettable time. We had a great stay. The house is magnificent, and it was lovely sleeping with the sea in our ears. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 931

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R6 200
33 % AF
R6 200 R4 134
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R6 200
33 % AF
R6 200 R4 134
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R6 200
33 % AF
R6 200 R4 134
per nag (plek vir 10)
Bespreek

11 Jacobsklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwMTUwMWM0LTY2OTgtNGU0MS05NTE0LTA0NDFlNjYzZDZmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 200 nouVanaf R4 134 per nag (plek vir 10) 33 5 1 5 11 Jacobsklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.80607 17.89674
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang