+10
Gastehuis in Montagu

Lily at 2 Keerom

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Chris B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Central stay in Montague. Great place to stay, easy-going. Wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlot M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie netjiese plekkie. Ja, dit was slegs oornag, maar ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Perfect for a quick drop-in in Montagu. For our short stay, this was great. Lovely host, friendly dogs and a nice living space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Comfortable. Comfortable stay, good beds, nice clean bedding and linen. The cutest puppies, who are very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zolie W
Kort verblyf
4.4
Mrt 2026

Very pleasant. All round pleasant experience. Lovely kind hostess. Peaceful and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Louwrens T
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Apr 2026

Okay. Geen 2-punt plugs. Geen sein. Geen TV. Parkering is 'n probleem. Kussings is swak. Vriendelik ontvang. Word nie aanbeveel vir gesinne met kinders nie, want sitplek buite is beperk, so kinders is tot die kamer beperk.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Liezel
Lily at 2 Keerom
Dis jammer dat Louwrens hulle oornag verblyf nie geniet het nie alhoewel ek hom die middag met hulle aankoms hier gesê het dat as hulle enigiets benodig kan hulle my net roep. Die volgende oggend het ek hulle gevra of alles reg was en hulle lekker geslaap het en hy het ja geantwoord. Ek het ook die aand om 18:53 vir hom 'n WhatsApp boodskap gestuur: "Hi Louwrens As julle WiFi soek sal ek die router vir julle bring. Die WiFi naam is onder Green Lily." Daar was nog 2 stoele binne die kamer wat hy seker dan nie raakgesien het nie. Weereens kon hy my net gevra het. Die kussings is almal splinternuut van Woollies af, ek het die gastehuis 6 weke gelede oopgemaak! Die 2 punt plug, 2 van dit, was in die hoek van die kamer langs die deur. Ek het laasweek .00 spandeer om nog ekstra parkeerplek vir 2 karre te bou. Hy het parkering vir sy trailer gehad asook sy voertuig. Nerens was hy vasgekeer of moes hy sukkel om in te ry of uit te ry. Ek dui aan op my advertensie op Lekke Slaap dat daar geen TV is nie. Nie een van die ander gaste het nog ooit daarna gevra nie. Sy kinders het heerlik in die kamer asook die oprit met my twee klein hondjies gespeel. Ek is verseker ontvanklik vir kritiek maar in die geval was dit totaal en al ongegrond en onwaar!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Liezel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2 Keerom street, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e3cafc4553017315aed5ba267ceeee6c996017f1ecc4350a9400df864d66ba311682981234178f0d9fe22b569ab85668b50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 2 Keerom street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-17:00 10:00 -33.78412708074 20.113697974439

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang