+10
Selfsorg in Elma Park

Lily Place

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 27 Lily Avenue, Dunvegan, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Lily Place is 'n ateljee-eenheid in Edenvale, 'n gevestigde stad aan die Oos-Rand van Gauteng. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.

Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die eenheid beskik oor 'n werktafel en 'n draagbare waaier, en is toegerus met 'n TV, 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond en 'n ketel.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Ligging

  • 27 Lily Avenue, Dunvegan, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Lily Avenue, Dunvegan, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdd435469455d5520e6f5468590fdb50372b3e4cfc5195f2b490545be2ab17997ce8259341373c4ef71f351c6700e5ceddfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 27 Lily Avenue Dunvegan, Edenvale 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1573033 28.1538066
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang