+13
Selfsorg in Die Wilgers

Lily Rest Garden Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 554 Witogie Street, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Lily Rest Garden Cottage is 'n rustige selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Die Wilgers Sekuriteitslandgoed, Pretoria. Hierdie kothuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met YouTube en Netflix. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, Life Wilgers Hospitaal, Menlyn Winkelsentrum en die Botaniese Tuine.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Charee L
5.0
Fantastiese, veilige akkommodasie. Sien sterre.
Sep 2025
Angelique O
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir die geleentheid. Ons het lekker gebly, was perfek vir oornag plekkie.
Sep 2025
Gerhard K
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut puik gewees. Ons het heerlik gebly. Die plek is pragtig ingerig, skoon en netjies. Ons beveel dit beslis aan.
Jul 2025
Adie E
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, restful. The garden cottage is well equipped and located in a safe area close to Wilgers Hospital and a shopping centre. We h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Katrien D
Saam met lewensmaat
5.0
Net daar oornag, moes volgende dag Wilgers Hosp toe. Baie lekker gebly, dankie. Rustig en goed ingerig.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 554 Witogie Street, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Lily Rest Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 549
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 549
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 549
per nag (plek vir 2)
Bespreek

554 Witogie Street, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6975007435a9377a3422a4a336e245d5f2a024098482a7fa29ed4a056c3f9a9d506a001249ca1e3c5e8f4351bb25dafaa8c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R549 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 554 Witogie Street Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.755235076538 28.319619829521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang