Lily's Pad
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Serval Cresent, Goedemoed, Cape Town, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lily's Pad is 'n nuut opgeknapte ateljeewoonstel in Goedemoed, 'n voorstad van Kaapstad. Ideaal vir paartjies wat 'n ontspannende wegbreek soek of sakereisigers wat 'n gerieflike en gemaklike ruimte benodig.
Die ateljee het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, broodrooster en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Alle nodige eetgerei en breekware word voorsien.
Die eiendom is gerieflik geleë naby die Durbanville Hills-wynroete, met die naaste wynplaas net 4 km weg. Dit is ook naby hospitale, restaurante en slegs ongeveer 25 km van die strand af.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Serval Cresent, Goedemoed, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Serval Cresent, Goedemoed, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang