+19
Gastehuis in Colesberg

Linda's Guest House

  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 de Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Linda's Guest House bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe vir gesinne en vriende in 'n stil gedeelte van Colesberg, naby die N1 tussen Skietberg en Coleskop. Colesberg is in die Karoo in die Noord-Kaap en is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n sentrale rusplekkie.

Verblyf is beskikbaar in 2 kamers. Kamer 1 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n yskas-vrieskas, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, beskuit, 'n mikrogolf, 'n TV met plaaslike kanale en al die nodige eetgerei en breekware. Braaigeriewe word ook voorsien en daar is veilige parkeerplek op die erf.

Kamer 2 het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n yskas-vrieskas, ketel, tee, koffie en beskuit, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware en 'n TV met plaaslike kanale. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar op die erf.

As jy 'n rukkie langer hier vertoef beveel ons jou aan om van die interessante plekke, soos die Anglo-Boereoorlogperseel, te besoek en die historiese geboue en museum te voet, of per fiets, te verken.

Daar is 'n hele paar goeie restaurante naby aan Linda's vir besoekers wat nie self wil kosmaak nie - die restaurante lewer selfs geregte af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 290 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Linda V
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable. Linda is a fantastic host, very friendly and helpful. We will definitely stay at her guesthouse the next time we trav...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Beau A
5.0
Wonderful 10 stars. I had an exceptional experience at this guesthouse, thanks in large part to the incredible hospitality of Linda. Af...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Delia V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende kommunikasie, super skoon en baie veilig. Met ons aankoms het Linda vir ons gewag, sy is die warmste, mees opregte persoon. Ons kamer was ...
Sien meer
Mrt 2026
Adrie S
5.0
Op pad Augrabies. Het lekker gebly by gasthuis van Linda.
Mrt 2026
Martin D
5.0
Baie vriendelik, voel soos om by jou eie huis aan te kom. Vir seker 5 ster in alle opsigte.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 290

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 10 de Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Linda's Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 de Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA393dd7cf1c75b2c0c236af5f7705e606890a48c1972e6a6cbaace13e041537e60d763cc9cdea5144e38398b078ad4ea18ec2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 290 5 1 5 10 de Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 17:00-22:00 10:00 -30.728292910864 25.08903846096
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang