2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Linden Street, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Linden Street bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus woonstel op die residensiële perseel waar die eienaars ook bly. Dié eenslaapkamerwoonstel is in 'n stil straat in Swakopmund, net op in die pad van die strand af.
Die woonstel het 1 slaapkamers met 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n gerieflike leefarea en kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus. Dié oopplan-kombuis en -leefarea het ook 'n eetarea, koffiestasie en 'n TV met sekere DStv-kanale. Linne,'n haardroër en badhanddoeke word voorsien.
Die perseel is net 550 m vanaf Tiger Reef Beach Bar and Grill en die ligging bied maklike toegang tot ander restaurante, winkels, kafees, 'n pizzeria en ander besienswaardighede. Die verblyf is ideaal vir paartjies, enkel- en sakereisigers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Monika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Linden Street, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Linden Street het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Linden Street, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang