2 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Linden Street, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Lindenstraat bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n knus woonstel op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die woonstel met 1 slaapkamer is in 'n stil straat in Swakopmund geleë, net 'n entjie van die strand af.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n knus leefarea met 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg met 'n yskassie, 'n ketel en broodrooster, 'n lugbraaier, skottelgoed en eetgerei. Die oopplan-kombuisie en leefarea bevat ook 'n eetarea, 'n koffiestasie en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Beddegoed word voorsien, sowel as 'n haardroër en badhanddoeke.
Die eiendom is slegs 550 m van Tiger Reef Beach Bar and Grill af, en die ligging bied toegang tot ander restaurante, supermarkte, koffiewinkels, kroeë, 'n pizzeria en toeriste-aantreklikhede. Die verblyf is ideaal vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Monika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1 Linden Street, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Linden Street het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Linden Street, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang