+38
Selfsorg in Stellenbosch

Linquenda Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Louise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Het heerlik gebly in mooi omgewing. Toegerus met alles. Kaggelvuur was die beste vir die eerste reën en koue van die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Ruim, stil maar naby genoeg. Ruim en stil, maar naby aan universiteit. Beste waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld en veilig. Verblyf was lekker en omgewing was rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen H
1 nag
5.0
Mrt 2026

Vredig boerderijplekje. Fijne rustige plek met loslopende lieve boerderijdieren. Ruime en schone locatie met heerlijke ruime douche. Vriendelijke eigenaar, we mochten zelfs bij vroege aankomst eerder het huisje in. Genoten van de landelijke sfeer en ruimte om het huisje in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Very nice! Loved everything! Loved the horses, goose, cars, pool and the house itself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2026

Dit was beslis 'n weerdoen naweek! Die kuier was baie lekker en ons het heerlik ontspan. Die diere en die stilte saans is iets om te beleef. Baby aan alles as jy wil uitgaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lizamari S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Mooi, privaat, rustige verblyf. Heerlike verblyf. Goeie geriewe. Ligging perfek. Net jammer dat die aircon soos geadverteer glad nie gewerk het nie. Desember is warm.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie C
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Uitstaande. Altyd 'n plesier, sal weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerard
Linquenda Guest Farm
Baie dankie! Dit was ’n plesier om julle hier te hê – ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Annandale Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00afd633c6aaf9d98b37be402137f26173359646bfc9224c7899e4684d7634c36bf3a6ad9615870809c944354d4a19c97d09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 5) 41 5 1 5 Annandale Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.986311106635 18.812014423641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang