Linquenda Gaste Plaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Linquenda Gaste Plaas skuil op 'n vreedsame plaas in die buitewyke van Stellenbosch. Dié plaas vorm deel van die Kaapse Wynlande wat meer as 145 wynkelders insluit.

Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n TV met DStv en gemaklike sitplek. Sommige eenhede het balkonne.

Die plaas bied 'n seisoenale swembad, braaigeriewe en WiFi.

Stellenbosch bied doendinge, soos gholf, wynproe, kanovaar, voetslaan, visvang, 4x4-roetes, abseil en bergfietsry. Die plaas is naby Universiteit Stellenbosch, Jonkershoek Natuurreservaat en wynlandgoedere.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Linquenda Gaste Plaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za