+34
Selfsorg in Witsand

Little Breede Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Celeste M
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Dit was 'n aangename paar dae, en die eenheid is 'n lieflike blyplek. Ons het baie lekker gebly by Little Breede Cottage. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam met inligting van die omgewing. Die eenheid was skoon en netjies, en goed toegerus. Die uitsig is mooi en ons het ons vakansie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dis 'n pragtige plekkie. Dis baie smaakvol gemeubileer. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivian R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker en sal weer gaan. Witsand is 'n dorpie met pragtige see, riviermond en strand. Ons huisie het 'n pragtige uitsig oor die Breede rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Stil en ontspanne kuier in pragtige omgewing. Netjies en gerieflike eenheid, ons het heerlik gebly. Lekker fiets gery op die grondpaaie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mario Y
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2026

It was a good stay. It was great, but a lot of mosquitoes in the unit and no fans to help keep them away. After a long day in the sun, you really need a fan or air conditioning to keep you cool, especially in summer. They need a fan upstairs and downstairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Ek het die balkon geniet. Pragtige, netjiese huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Awesome. Very comfortable and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Joseph Barry Avenue, Breede River Lodge and Fishing Resort 202, Witsand, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3980e960f2a0524ef33731a16628252d8f4716ed6d0bc924756291dcc06693b890f91a1772305464c6cdf3b7ad7727ecac21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 Joseph Barry Avenue Breede River Lodge and Fishing Resort 202 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396265252488 20.826652082803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang