+56
Selfsorg in Oudtshoorn

Little Canaan Retreat

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 187 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annelise E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Perfek, asemrowend en wonderlike ervarings. Van ons aankoms by Little Canaan Retreat was dit net 'n belewenis. Die huisie is 'n pragtige plekkie met alles toegerus wat jy nodig het en nog meer. Die stilte, rustigheid en ook die uitsig kan nie beskryf word nie. Dis regtig net 'n amazing. Woorde kan nie alles beskryf nie. Barbara is 'n wonderlike gasheer. Ons was so bederf met varsgebakte broddtjies. Baie dankie aan hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Aah Annelise, dit was 'n fees om julle hier te hê! Baie, baie dankie! Waardeer julle!

Wilmari G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Heerlik, gerieflik, ontspannend. Ons het vir 3 aande in Spekboom gebly met ons 2 jong tieners. Die kothuis is lieflik, goed toegerus en ons was verwelkom met vars gebakte brood. Die area is pragtig en rustig en naby die dorp vir inkopies. Barbara is 'n. fantastiese gasvrou. Ons sal Little Canaan verseker kan aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Wilmari! Ek waardeer jou opreg! Baie dankie!

Doné T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lieflike natuurskoon, uitsigte vir dae en doodstil. Vriendelike gashere. Wat 'n lieflike begin van ons toer in die omgewing. Barbara was wonderlike ingeligte gashere en ons het 'n heerlike varsgebakte brood vroegoggend gekry. Alles in die huis wat jy nodig gehad het vir 'n lekker verblyf. Gaan stap en het 3 bergskilpaaie, verskeie boksoorte en natuurlik volstruise gesien langs die pad. Sommer in die plaasdam ingespring om af te koel na die stap. Die stilte en rustigheid was net wat ons nodig gehad het na 'n bedrywige jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie dankie vir jou lieflike woorde, waardeer dit opreg! Ek is soo bly julle het ons stukkie Canaan geniet!

Erika H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ongelooflik! Wonderlik en superlekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie dankie!

Joanne W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Lovely peaceful cottage. Lovely peaceful setting, with clean, comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Thanks so much for your kind words and great rating, much appreciated!

Marinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die regte plek om 'n mens na siel en liggaam te hernu en te verkwik! Ons het baie lekker gebly. Little Canaan Retreat is 'n pragtige plek en Spekboom is 'n juweel. Die huisie is stylvol en pas perfek by die omgewing en is baie goed toegerus met alles wat nodig is en selfs meer. Barbara is sulke gasvrye mense en het ons baie welkom laat voel. So jammer ons kon nie nog 'n dag of twee gebly het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

A beautiful find. What a wonderful place. The cottage was very comfortable and had everything we needed, including beautiful views over the mountains surrounding Oudtshoorn. Will definitely recommend and would love to go back for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Thanks so much for your kind words and great rating, we really appreciate it!

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike plaasverblyf. Dankie vir die heerlike huisie. Was bang dat Oudtshoorn se hitte die huisie warm gaan maak, maar dit was verbasend koel. Enigste swakheid is Google Maps wat ander roetes wil ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie dankie, Elmarie! Ja, nee, kyk, as ek iemand van Google Maps in die hande kry, gaan hy 'n oor vol kry, maar baie dankie dat julle volhard het! Ons waardeer julle!

Prof Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vriendelike gasvrou en gasheer, behulpsaam en gee waarde vir geld. Stil en pragtig. Die plaas het 'n besonderse uitsig, stil en gerieflik naby Oudshoorn. Gasheer en vrou baie vriendelik en behulpsaam. Ons was lekker bederf en hulle het uit hul pad gegaan om ons behulpsaam te wees. Sal beslis weer daar oorbly, selfs vir 'n langer tyd. Alles skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie dankie! Dit was 'n groot plesier om julle te huisves! Kom gerus weer!

Cheryl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Amazing views, comfortable home and friendly! After a warm welcome, we were made instantly comfortable, even in the incredible heat. They have thought of everything you could need. It was clean with amazing views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Thanks so much, Cheryl! Much appreciated!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 187

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Farm Little Canaan, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e6134378bbfc09360a952b0ed5a759f6a1f0cef6740a2ccea4a9283f99f54c63ac64f1e9ecf86b374361cfc87aae54384ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 4) 187 5 1 5 Farm Little Canaan Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.642323611036 22.296072772091
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang