+56
Selfsorg in Oudtshoorn

Little Canaan Retreat

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die regte plek om 'n mens na siel en liggaam te hernu en te verkwik! Ons het baie lekker gebly. Little Canaan Retreat is 'n pragtige plek en Spekboom is 'n juweel. Die huisie is stylvol en pas perfek by die omgewing en is baie goed toegerus met alles wat nodig is en selfs meer. Barbara is sulke gasvrye mense en het ons baie welkom laat voel. So jammer ons kon nie nog 'n dag of twee gebly het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

A beautiful find. What a wonderful place. The cottage was very comfortable and had everything we needed, including beautiful views over the mountains surrounding Oudtshoorn. Will definitely recommend and would love to go back for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike plaasverblyf. Dankie vir die heerlike huisie. Was bang dat Oudtshoorn se hitte die huisie warm gaan maak, maar dit was verbasend koel. Enigste swakheid is Google Maps wat ander roetes wil ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie dankie, Elmarie! Ja, nee, kyk, as ek iemand van Google Maps in die hande kry, gaan hy 'n oor vol kry, maar baie dankie dat julle volhard het! Ons waardeer julle!

Prof Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vriendelike gasvrou en gasheer, behulpsaam en gee waarde vir geld. Stil en pragtig. Die plaas het 'n besonderse uitsig, stil en gerieflik naby Oudshoorn. Gasheer en vrou baie vriendelik en behulpsaam. Ons was lekker bederf en hulle het uit hul pad gegaan om ons behulpsaam te wees. Sal beslis weer daar oorbly, selfs vir 'n langer tyd. Alles skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie dankie! Dit was 'n groot plesier om julle te huisves! Kom gerus weer!

Cheryl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Amazing views, comfortable home and friendly! After a warm welcome, we were made instantly comfortable, even in the incredible heat. They have thought of everything you could need. It was clean with amazing views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Thanks so much, Cheryl! Much appreciated!

Linette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rus en vrede is hier in oorvloed. Wat 'n belewenis. Heerlik gebly hier. Die stilte, rustigheid en uitsig kan nie in woorde beskryf word nie. Ons het 3 nagte oorgeslaap en dit was nie genoeg om dit alles in te neem nie. Die eenheid, Spekboom, is perfek. Daar is niks wat kortkom nie. Naby genoeg aan die dorp en baie veilig. Ons het elande, koedoes en rooibokke elke dag aan die agterkant gesien. En dan die gasvryheid: eerlike gasvryheid. Nie die betaalde korporatiewe weergawe nie. Bernie en Barbara is wonderlik. Vriendelik, gasvry, hartsmense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Wow Linette?! Dankie, dankie, dankie! Waardeer opreg!

Ayub J
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Great stay, lovely views, slept like logs. Everything was great, from the rusks to the milk in the fridge. One thing was better, Barbara's welcome. One small gripe, she left no pen in the room to write in her book for us to thank her and compliment her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Thanks so much, Ayub, for your lovely review! I take note and will certainly put a pen in the book for future guests! Blessings to you and the family!

Ruan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wonderlike Karoo-wegbreek met 'n goeie gasvrou in 'n "cosy" kothuis. 10/10. Wonderlike Karoo-wegbreek. Ver genoeg uit die dorp vir rustigheid, maar naby genoeg indien jy iets benodig. Jy het niks meer nodig nie. Troeteldier-vriendelik, wat baie gerieflik is. Wonderlike gasvrou, wat baie moeite doen en 'n mens laat tuis voel. Sal vir seker weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Is glad nie spyt ons het daar oorgebly nie. Baie lekker. Baie rustige omgewing met mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie dankie, Peet! Waardeer!

Elize J
1 nag
5.0
Feb 2026

Dankie. Vir goeie, skoon, gerieflike en mooi plek. Die stilte en kalmte wat jy ervaar sodra jy stop. Dit is die prys werd. In die toekoms sal ek weer daar oorbly en vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie dankie, Elize! Ja, kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Farm Little Canaan, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e6134378bbfc09360a952b0ed5a759f6a1f0cef6740a2ccea4a9283f99f54c63ac64f1e9ecf86b374361cfc87aae54384ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 4) 181 5 1 5 Farm Little Canaan Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.642323611036 22.296072772091
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang