Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Oudtshoorn

Little Canaan Retreat

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Este L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Will return! Excellent! Nice view, clean and friendly hostess! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie dankie! Waardeer julle!

Annette D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

'n Plekkie waarheen ek vir seker na wil teruggaan. Warm gasvryheid. Huisie was heerlik koel binne en uiters netjies. Ons was verras met 'n heerlike verrassing die oggend op die stoep met 'n warm potbroodjie. Die oop lig en stilte van die natuur word slegs gebroke met natuurklanke. As jy ooit wil vlug van die besige lewe, is dit die plek waarheen jy na kan vlug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie dankie dat julle ons Little Canaan net soveel soos ons geniet! Kom gerus weer!

Michelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie welkom gevoel! Baie lekker! Ware plattelandse vriendelikheid en gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie, baie dankie! Waardeer julle!

Theresa K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beautiful place, very quiet and so peaceful. Amazing and beautiful. The host is great; she is very friendly. The place was clean and neat, and the view was stunning. Will definitely stay over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Thanks so much for your 5-star review! Really heart warming.

Johan A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlike stilte en naby aan die natuur met uitsigte aan alle kante. Puik netjiese skoon fasiliteite met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie dankie vir jou 5-ster terugvoer, Johan! Waardeer!

Lizinda G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Sal beslis graag weer hier kom bly. Baie, baie lekker gekuier, mooiste uitsig en stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwiena F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantasties. Watter lekker plek om te wees. Ek sal weer tot daar gaan. Die diens is uitstekend verby. Baie dankie aan Barbara vir hulle vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Ooh Edwiena! Baie, baie dankie! Ek sien uit na volgende keer!

Jacky K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent. Everything was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Thanks so much, Jacky! Loved having you here!

Sivuyile M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent. I had a great time, the location was close to town and easy to find. The host was also very helpful with clear directions and accommodated us as per our requirement. I would definitely go back again. Such a peaceful environment and a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Thanks so much, Sivu! Much appreciated!

Bets B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Onvergeetlik! Jy het soveel moeite gedoen en uit jou pad gegaan om die verblyf vir my ouers ekstra spesiaal te maak! Hulle het dit verskriklik baie geniet en is ongelooflik beïndruk met julle plek. Baie dankie vir alles! Hoop om self eendag daaroor te slaap! Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Ai Nicolene, jou ouers is absoluut dierbaar en die buurman ook! Dit was 'n groot plesier om hulle bietjie te bederf! Baie dankie vir jou/julle 5-ster-gradering, ek waardeer opreg!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Farm Little Canaan, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e6134378bbfc09360a952b0ed5a759f6a1f0cef6740a2ccea4a9283f99f54c63ac64f1e9ecf86b374361cfc87aae54384ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 4) 162 5 1 5 Farm Little Canaan Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.642323611036 22.296072772091
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang