+105
Selfsorg in Fernridge

Little Fern And Peace Lilly

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Irmari A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik, veilig en netjies. Ek geniet die plek vreeslik baie. Dis ons tweede keer wat ons hier bly en dit was weereens 'n wonderlike ervaring. Die plek is skoon en netjies, baie rustig en die area is baie veilig. Dis ook naby aan alles. Alles wat jy nodig het, is daar. Ek sal beslis weer hier bly en kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verna
Little Fern And Peace Lilly
Dankie vir jou resensie! Julle is altyd welkom!

Rahma L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Great value for money, beautiful garden. Really lovely stay - thank you. The garden was spectacular and there is a pool. It has 90% of what one could need. Just no dishwasher or oven and a single sink, but there is a washing machine, which was very helpful. Our sincere apologies for the noise from our toddler!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lieflik, skoon en netjies in 'n rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verna
Little Fern And Peace Lilly
Baie dankie. Julle is enige tyd welkom by ons!

Carin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die kamer en tuin is pragtig. Dis 'n mooi buurt. Dit is baie gerieflik, mooi en veilig. Sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verna
Little Fern And Peace Lilly
Baie dankie!

Gerhard Elias L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjies, veilig en alles wat nodig is teen 'n billike prys. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verna
Little Fern And Peace Lilly
Baie dankie!

Celesté B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie veilig in rustige area naby dorp. Kan hulle definitief aanbeveel! Weereens baie lekker gebly! Sal definitief net daar oorbly as ek George toe gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verna
Little Fern And Peace Lilly
Baie dankie!

Lenita O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Amazing place to stay, would highly recommend. We really enjoyed our stay. The place was clean and close to shopping centres.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaede-anne H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Always a vibe. Really great. I've been there before and will probably be going back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verna
Little Fern And Peace Lilly
Thank you, Kaede-anne!

Dayne O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker en rustig. Baie mooi plek met al die geriewe wat mens nodig het. Verna was baie vriendelik en behulpsaam. Die area is pragtig en rustig, die ideale plek om te ontspan. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verna
Little Fern And Peace Lilly
Baie dankie, jy en jou gesin is altyd welkom!

Anna-Marie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Net 3 woorde. Wow wow wow. Wat 'n wonderlike plek, het heerlik gebly, gerieflik, met alles wat jy nodig het. Baie maklike gemubuleer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verna
Little Fern And Peace Lilly
Baie dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Verna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 695
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 695
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 1st Avenue, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f392e067393548abc7eedb61cec1ee145b4027e3ff4c7a72e438e3c8f0374a172249b82236c8322d93abefcd2f7d0c0a090?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 11 1st Avenue Fernridge 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.943529763343 22.466553101909
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang